1 Korintiërs 16:13 Die Boodskap (DB)

Wees wakker in die lewe en moenie toelaat dat iemand julle geestelik van balans af gooi nie, want julle glo mos. Moenie soos bangbroeke wees nie, maar staan julle man.

1 Korintiërs 16

1 Korintiërs 16:10-20