1 Korintiërs 16:1 Die Boodskap (DB)

Ek wil ook nog ’n bietjie met julle praat oor die geld wat julle vir die Christene in Jerusalem bymekaargemaak het. Maak asseblief soos ek met die mense in Galasië gereël het.

1 Korintiërs 16

1 Korintiërs 16:1-2