1 Korintiërs 15:57 Die Boodskap (DB)

Maar ons is anders; ons het baie waarvoor ons vir God baie dankie kan sê. Jesus Christus het gewen en omdat Hy gewen het, het God ons saam met Hom wenners gemaak.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:48-58