1 Korintiërs 15:53 Die Boodskap (DB)

Hierdie liggaam wat ons nou het, gaan agteruit en is op pad na die dood toe. Die nuwe liggaam wat ons gaan kry, sal nie agteruitgaan nie en sal ook nooit doodgaan nie.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:43-56