1 Korintiërs 15:51 Die Boodskap (DB)

Laat ek julle ’n geheim vertel: nie almal sal doodgaan voor die Here kom nie. Dié wat nog in hulle aardse liggame lewe wanneer Hy kom, sal in die plek daarvan ’n nuwe geestelike liggaam kry.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:44-56