1 Korintiërs 15:43 Die Boodskap (DB)

Die liggaam wat begrawe word, is vol gebreke, maar oor ons nuwe liggaam sal ons maar net kan oorloop van trots. Die oue is swak, maar die nuwe is vol krag.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:41-49