1 Korintiërs 15:37 Die Boodskap (DB)

En verder, as jy byvoorbeeld ’n mielie plant, plant jy tog nie die groot plant met die mieliekop en al nie. Jy plant die mieliepit.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:30-40