1 Korintiërs 14:39 Die Boodskap (DB)

Laat ek saamvat: doen alles wat julle kan om vir mense van God se dinge te vertel. As daar ander is wat in spesiale tale wil praat, moet julle nie in hulle pad staan nie.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:36-40