1 Korintiërs 14:22 Die Boodskap (DB)

Om so in spesiale tale te praat is in hierdie sin ’n bewys van God se krag vir mense wat nie glo nie, en nie vir Christene nie. Om die boodskap van God vir mense te verduidelik is weer bedoel vir Christene en nie vir ongelowiges nie.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:15-26