1 Korintiërs 14:17 Die Boodskap (DB)

Jy kan miskien voel dat wat jy in die gemeente doen, goed is en dat die Here ook daarvan hou, maar die mense wat saam met jou in die kerk sit, het niks daarvan nie. Vir hulle beteken dit net mooi niks.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:14-20