1 Korintiërs 14:10 Die Boodskap (DB)

Ek weet dat daar honderde verskillende tale in die wêreld gepraat word. Elkeen van hierdie tale het ook sin as ’n mens dit net kan verstaan.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:2-18