1 Korintiërs 14:1 Die Boodskap (DB)

Gee alles om hierdie liefde in julle lewe te hê. Maar moenie van die spesiale geskenke vergeet wat die Gees vir julle gee nie. Gee jouself ook daarvoor, veral om God se boodskap vir die gemeente te bring.

1 Korintiërs 14

1 Korintiërs 14:1-8