1 Korintiërs 10:8 Die Boodskap (DB)

Ons moet oppas om ons nie so sleg te gedra soos party van hulle by daardie fees gedoen het nie. Kyk wat het met hulle gebeur: God het 23 000 van hulle op een dag laat doodgaan.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:1-10