1 Korintiërs 10:12 Die Boodskap (DB)

Wees daarom geestelik wakker. As jy gerus begin word en dink dat niks jou geestelik van stryk kan bring nie, val jy miskien juis in die kloue van versoekings en sonde. Nou praat ek nie van buitengewone versoekings nie.

1 Korintiërs 10

1 Korintiërs 10:11-20