1 Konings 7:6 Die Boodskap (DB)

Salomo het ook ’n pilaargang gebou wat 25 meter lank en vyftien meter breed was. Voor die pilaargang was daar ’n portaal met ’n dak wat ver oor die portaal gesteek het.

1 Konings 7

1 Konings 7:1-12