1 Konings 7:47 Die Boodskap (DB)

Salomo het nooit al hierdie bronsvoorwerpe laat weeg nie, want daar was te veel. Die presiese gewig van hierdie voorwerpe is nooit vasgestel nie.

1 Konings 7

1 Konings 7:46-48