1 Konings 7:33 Die Boodskap (DB)

Die wiele was soos die wiele van ’n strydwa. Dit beteken dat hulle asse, vellings, speke en nawe alles van brons gemaak is.

1 Konings 7

1 Konings 7:24-38