Elke waentjie het vier bronswiele met bronsasse gehad. Op elke waentjie was daar ’n staander waarop ’n waskom kon rus. En al die staanders is met kransies versier.