1 Konings 7:10 Die Boodskap (DB)

Die fondamente is met groot klippe van vier meter en vyf meter gebou. Hierdie duursame klippe is ook in die steengroewe gekap en voorberei.

1 Konings 7

1 Konings 7:5-11