1 Konings 4:15-17 Die Boodskap (DB)

15. Agimaäs was met nog ’n dogter van Salomo, Basemat, getroud en hy was vir Naftali verantwoordelik.

16. Baäna seun van Gusai vir Aser en Alot.

17. Josafat seun van Paruag vir Issaskar.

1 Konings 4