1 Konings 22:49 Die Boodskap (DB)

Josafat het ook groot skepe gebou om goud in Ofir te gaan haal. Daar het egter niks van gekom nie, want al die skepe is in Esjon-Geber in ’n storm vernietig.

1 Konings 22

1 Konings 22:44-54