1 Konings 22:44 Die Boodskap (DB)

Hy kon egter nie die hoogtes afgeskaf kry waar die mense ander gode gedien het nie. Die volk het lustig voortgegaan om hulle offers op die hoogtes te slag en wierook daar te verbrand.

1 Konings 22

1 Konings 22:42-52