1 Konings 22:36 Die Boodskap (DB)

Die son was al amper onder toe Israel se manne beveel is: “Elkeen moet na sy eie dorp en stad teruggaan. Die oorlog is verby, want die koning is dood.”

1 Konings 22

1 Konings 22:29-39