1 Konings 22:30 Die Boodskap (DB)

Op pad het Agab vir Josafat gesê: “Jy kan maar jou koningsgewaad aanhou, maar ek gaan my vermom voor die geveg begin.” Agab het hom vermom en die geveg om Ramot het begin.

1 Konings 22

1 Konings 22:25-39