1 Konings 22:3 Die Boodskap (DB)

In dié tyd het koning Agab van Israel vir sy amptenare gesê: “Weet julle dat Ramot in Gilead eintlik aan ons behoort? Waarom het ons dit nog nie van die koning van die Arameërs teruggevat nie?”

1 Konings 22

1 Konings 22:1-12