Daarop sê koning Agab: “Gryp vir Miga en vat hom hier weg. Vat hom na Amon, die hoof van die stad, en na prins Joas toe.