1 Konings 22:20 Die Boodskap (DB)

Toe het die Here gevra: ‘Wie sal Agab gaan mislei sodat hy teen Ramot in Gilead sal optrek om daar doodgemaak te word?’ En die hemelwesens het onder mekaar gepraat.

1 Konings 22

1 Konings 22:15-21