1 Konings 22:13 Die Boodskap (DB)

Die amptenaar wat Miga gaan haal het, sê toe vir hom: “Miga, al die ander profete het ’n groot oorwinning vir die koning voorspel. Jy moet tog ook dieselfde sê.”

1 Konings 22

1 Konings 22:3-20