1 Konings 22:10 Die Boodskap (DB)

Almal is toe na ’n dorsvloer net buite Samaria. Albei konings het op hulle troon gesit en albei het hulle koninklike klere aangehad. Al die profete was in profetiese ekstase.

1 Konings 22

1 Konings 22:7-16