1 Konings 2:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Toe Dawid voel sy einde is naby, het hy sy seun Salomo laat kom. Soos ’n goeie pa het hy Salomo ’n paar laaste stukkies goeie raad gegee.

2. “Binnekort sal ek soos alle mense sterf,” het Dawid begin. “Maar jy moet moed hou en sterk wees.

1 Konings 2