1 Konings 14:28 Die Boodskap (DB)

Elke keer as Rehabeam na die tempel toe gegaan het, het die wagte die koperskilde gedra. Na die tyd het hulle dit weer in die paleis se stoorkamers gaan terugsit.

1 Konings 14

1 Konings 14:23-31