1 Konings 14:10 Die Boodskap (DB)

Met jou en jou familie gaan daar iets verskrikliks gebeur. Alle mans, oud en jonk, sal uitgewis word. Ek sal Jerobeam se familie wegvee soos ’n mens gemors wegvee.

1 Konings 14

1 Konings 14:1-19