1 Konings 11:9 Die Boodskap (DB)

Die Here was diep teleurgesteld in Salomo en het kwaad geword vir hom. Alhoewel die Here twee keer aan Salomo verskyn het, het hy die Here nie meer liefgehad nie.

1 Konings 11

1 Konings 11:3-18