1 Konings 11:29 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag was Jerobeam uit Jerusalem na die noorde op pad toe hy skielik die profeet Agija van Silo raakloop. Hulle het lank alleen in die oop stuk veld gestaan en gesels.

1 Konings 11

1 Konings 11:28-37