1 Konings 11:26 Die Boodskap (DB)

Nog iemand wat teen Salomo gerebelleer het, was Jerobeam. Hy was die seun van Nebat, ’n Efratiet uit Sereda. Sy ma was Serua, ’n weduwee.

1 Konings 11

1 Konings 11:18-33