1 Konings 11:20 Die Boodskap (DB)

Sy het vir Hadad ’n seun gegee wat hy Genubat genoem het. Genubat is deur die koningin grootgemaak en het net soos die ander seuns van die koning geleef.

1 Konings 11

1 Konings 11:17-22