1 Konings 1:25 Die Boodskap (DB)

Adonia het vandag ’n groot klomp beeste, skape en vetgemaakte kalwers by die Sogeletrots gaan offer. Hy het al u seuns soontoe genooi en die leërhoofde en Abjatar die priester was ook daar. Op hierdie oomblik vier hulle fees en kort-kort skree die mense: ‘Lank lewe koning Adonia.’

1 Konings 1

1 Konings 1:16-29