1 Johannes 4:2 Die Boodskap (DB)

Ons kan die Gees van God só uitken: iemand wat nie bang is om vir seker te sê dat Jesus Christus mens van vlees en bloed geword het nie, het die Gees wat van God af kom.

1 Johannes 4

1 Johannes 4:1-6