1. Die wysheid is soos ’n vrouwat haar huis gebou het,’n huis wat sewe pilare het.
2. Toe het sy skape geslagen sy het wyn gemeng met kruieen die tafel gedek.
3. Sy het haar jongmeisies gestuurom op die hoogste plek in die stad te staanen hard te sê: