Spreuke 31:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Hier is die dinge wat koning Lemuel van die land Massa se ma vir hom geleer het.

2. My kind, my eie kind,ek het ’n gelofte oor jou gemaak.

3. Jy moenie al jou krag, jou lewe, gee vir vroue nie,vroue verwoes konings.

Spreuke 31