Wie het opgegaan na die hemel en het weer afgekom?Wie het die wind met sy hande vasgehou?Wie het die water toegebind in ’n bo-kleed?Wie het besluit hoe groot die aarde moet wees?Wat is sy naam en wat is sy seun se naam?Weet jy wie dit is?