Spreuke 30:22-24 Bybel vir Almal (ABA)

22. Dit is wanneer ’n slaaf koning word,wanneer ’n dwaas te veel geëet het,

23. wanneer ’n vrou wat nooit ’n man kon kry nie,later trou,en wanneer ’n slavin trou met die man van haar eienares.

24. Daar is vier dinge op die aarde wat klein ismaar wat meer wysheid het as almal:

Spreuke 30