Spreuke 30:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die bloedsuier wil altyd aanhou om bloed uit te suig.Daar is drie dinge wat altyd meer wil hê,daar is vier dinge wat nooit sê:“Dit is nou genoeg” nie.

Spreuke 30

Spreuke 30:12-24