Spreuke 30:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Hier is die dinge wat Agur seun van Jake gesê het. Hy het van die land Massa gekom en hy was ’n man wat gepraat het met Itiël, met Itiël en met Ukal.

2. Regtig, ek was dommer as ander mense,ek het nie geweet wat ander mense weet nie.

Spreuke 30