Spreuke 28:4 Bybel vir Almal (ABA)

Mense wat nie doen wat die Here wil hê nie,prys die mense wat verkeerd doen,mense wat doen wat die Here wil hê,hou nie van die mense wat verkeerd doen nie.

Spreuke 28

Spreuke 28:1-12