Spreuke 27:10 Bybel vir Almal (ABA)

As jy ’n vriend het, dan moet jy hom nie los nie,ook nie iemand wat jou pa se vriend was nie.Wanneer dit sleg gaan met jou,dan kan jou buurman wat naby is,vir jou beter help as jou broer wat ver is.

Spreuke 27

Spreuke 27:1-14