Spreuke 25:15 Bybel vir Almal (ABA)

As jy baie geduldig is,dan kan jy met ’n regeerder praaten hom laat besluit om iets te doen,as jy vriendelik praat, dan sal hy miskien begin dinkdat hy iets op ’n ander manier moet doen.

Spreuke 25

Spreuke 25:10-23