Spreuke 24:3 Bybel vir Almal (ABA)

Iemand wat wysheid het, kan ’n huis bou.As hy verstandig is,dan kan hy die huis sterk bousodat dit vas staan.

Spreuke 24

Spreuke 24:1-4