Spreuke 22:5 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is dorings en vangstrikke op die padvan skelm mense,maar iemand wat wil aanhou lewe,loop nie op daardie verkeerde pad nie.

Spreuke 22

Spreuke 22:1-15