Spreuke 20:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die lui mens ploeg nie wanneer hy moet ploeg nie,en wanneer dit tyd is om te oes,dan soek hy koring om af te sny, maar daar is niks.

Spreuke 20

Spreuke 20:1-10